NASKOOL

Hier kan jy gerus wees dat daar mooi na jou kind se huiswerk en take omgesien sal word en dit nie ook nog ‘n bekommernis hoef te wees in die aande nie.

Ons help u met n geruste hart

Leerders word by hul betrokke skole opgelaai. By die naskool word middagete en ‘n versnappering aan die kinders verskaf waarna daar dadelik ingespring word in enige huiswerk, leerwerk of take wat die kinders alles mag hĂȘ. 

Ons is toegerus met ‘n rekenaar en wifi vir enige take of navorsing wat moet plaasvind en kan hierdie aan u stuur per epos of op ‘n stokkie deur u verskaf.

Ons kan selfs die drukwerk by die skool doen alhoewel hierdie teen ‘n minimale extra fooi gedoen word om materiaal te kan dek.

Laai ons inligtingstuk hieronder af:

Waar God jou lei, daar sal Hy ook voorsien – Jesaja 58v11