DOKUMENTASIE

Vind hier enige van ons dokumente en beleide.

Inskrywings

Ons Inligtingstuk en Registrasievorm vir belangstellende mammas en pappas.

Wie is ons

Hierdie dokument vertel aan jou bietjie meer oor wie ons is. Watter leerbenaderings ons gebruik en toepas, Wat die ELDAs is en hoe hierdie by ons geinkorporeer word.

Beleide

Ons veiligheidsmaatreels en beleide om jou lyfie se veiligheid by ons te kan verseker.

Veiligheid en vrywarings

Vrywaringsvorm
Nood toestemmings vorm.

Dagprogramme

Programme om te sien hoe ‘n basiese verloop van elke lyfie se dag lyk.

Naskool

Naskool Inligting.